The Oukloof Legacy
  • Home
  • Oorsig
  • Geskiedenis
    • Historiese Tydlyn
      • 1881 tot 1922
      • 1924 tot 1934
      • 1938 tot 1942
      • 1944 tot 1950
      • 1951 tot 1953
      • 1954 tot 1959
      • 1960 tot 1963
      • 1964 tot 1997
    • Argieffoto’s
    • Interaktiewe Kaart
    • Kaarte
      • Oukloof Kaart
  • Meer Oor Ons
    • Die Begin
    • Projekspan
  • Raak Betrokke
    • Deel Jou Stories
    • Dra By
    • Die Weg Vorentoe
  • Mondelingse Geskiedenis
    • Stories
      • Die Daffnee-familie
      • Die Kriel-Familie
      • Die Ceaser-Familie
      • Die Lameyer-familie
      • Die Joubert-Familie
      • Die De Bruin-Familie
      • Die Manuel-Familie
      • Die Junies-Familie
      • Die Van der Merwe-Familie (Plot 46)
    • Video’s
      • Oukloof
      • Die Trek
      • Esterhof Dae
      • Terug Kyk
  • Blog
  • Kontak Ons
  • Skakels
    • Verwysings
    • Vennote
    • Webwerwe
      • Distrik Ses Museum
      • Harfield Village Online
      • Erfenisvereniging van Suid-Afrika
      • Gateway News
    • Artikels
      • Boland Gazette (23-01-18)
      • Times Live (01-02-18)
  • AfrikaansAfrikaans
    • EnglishEnglish
    • AfrikaansAfrikaans
Select Page

by gavinjoe | Des 10, 2018

56 eisers dien ’n grondeis in by die Grondeiskommissie in 1997. Met die hulp van die Surplus People’s Project kry voormalige Ouklowers al die nodige dokumentasie om te bewys dat hulle eens op ’n tyd in Riebeek-Kasteel gewoon het. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

Die NG Kerk verkoop erf 216 (die Oukloof lokasie) aan boer Adriaan Johannes Vlok vir R2250. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

Erf 216, die Oukloof lokasie, word op 1 Augustus van die Dorpsbestuur na die NG Kerk oorgedra vir R250. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

’n Jaar na die verskuiwing na Esterhof toe, bly die Swartz-gesin in ’n 2-vertrek huis met hul twee kinders, maar na die moord van ’n familielid moet hulle vier kinders inneem. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

Die grond waarop die nuwe kleurlingwoonbuurt gebou is, word amptelik van die NG Kerk aan die Dorpsbestuur oorgedra. Die kleurlinggemeenskap woon nou reeds vir ’n jaar hier. Die grond is op hierdie stadium gewaardeer vir R3500. Lees meer…
« Older Entries

Nuutste Opmerkings

    Argief

    Kategorieë

    • Geen kategorieë

    Meta

    • Meld aan
    • Inskrywingstoevoer
    • Kommentaarvoer
    • WordPress.org
    • Facebook

    © Copyright 2017. All rights reserved. Powered by G-Plan Solutions