by gavinjoe | Des 10, 2018
Die voorgestelde uitleg van die nuwe kleurlingwoonbuurt word deur die Departement van Behuising aan die provinsiale administrateur vir verdere goedkeuring gestuur. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
Gesondheidsverslag van die provinsiale gesondheidsdepartement Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
Riebeek-Kasteel word op 23 Desember as ’n blanke woongebied verklaar (Prokl. 152 van 1961) en dit word in die plaaslike Swartland koerant aangekondig. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
’n Brief van die Departement van Kleurlingsake aan Mnr Esterhuysen sit die stappe wat gevolg moet word vir die proklamasie van die nuwe kleurlingwoonbuurt uiteen. Lees meer…
Nuutste Opmerkings