The Oukloof Legacy
  • Home
  • Oorsig
  • Geskiedenis
    • Historiese Tydlyn
      • 1881 tot 1922
      • 1924 tot 1934
      • 1938 tot 1942
      • 1944 tot 1950
      • 1951 tot 1953
      • 1954 tot 1959
      • 1960 tot 1963
      • 1964 tot 1997
    • Argieffoto’s
    • Interaktiewe Kaart
    • Kaarte
      • Oukloof Kaart
  • Meer Oor Ons
    • Die Begin
    • Projekspan
  • Raak Betrokke
    • Deel Jou Stories
    • Dra By
    • Die Weg Vorentoe
  • Mondelingse Geskiedenis
    • Stories
      • Die Daffnee-familie
      • Die Kriel-Familie
      • Die Ceaser-Familie
      • Die Lameyer-familie
      • Die Joubert-Familie
      • Die De Bruin-Familie
      • Die Manuel-Familie
      • Die Junies-Familie
      • Die Van der Merwe-Familie (Plot 46)
    • Video’s
      • Oukloof
      • Die Trek
      • Esterhof Dae
      • Terug Kyk
  • Blog
  • Kontak Ons
  • Skakels
    • Verwysings
    • Vennote
    • Webwerwe
      • Distrik Ses Museum
      • Harfield Village Online
      • Erfenisvereniging van Suid-Afrika
      • Gateway News
    • Artikels
      • Boland Gazette (23-01-18)
      • Times Live (01-02-18)
  • AfrikaansAfrikaans
    • EnglishEnglish
    • AfrikaansAfrikaans
Select Page

by gavinjoe | Des 10, 2018

In Julie 1959 stel Mnr Jacobus Johannes Esterhuysen, die skoolhoof van die wit laerskool in Riebeek-Kasteel en die nuwe voorsitter van die Dorpsraad, voor aan die Kerkraad dat die Kerk grond skenk vir ‘n nuwe kleurlingwoongebied. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

Erf 333 (die ou lokasie) verkry toestemming om ‘n blanke-area te word. Gedurende hierdie tyd woon kleurlinge nog steeds daar. Die grond word opverdeel in 26 erwe, goedgekeur en as ‘n wit uitbreiding geregistreer as Uitbreiding 1. Lees meer …

by gavinjoe | Des 10, 2018

’n Lywige gesondheidsverslag van die Gesondheidsdepartement beskryf die huidige behuising in die lokasie as onaanvaarbaar en beveel aan dat ‘n nuwe behuisingskema onmiddellik op die grond onderkant die dorp wat deur die Dorpsbestuur aanbeveel word te bou. Lees...

by gavinjoe | Des 10, 2018

Die nuwe skool vir kleurlingkinders, bekend as die NG Kerk Laerskool van Riebeek-Kasteel, word op 6 Februarie 1954 geopen deur ‘n vooraanstaande lid van die wit gemeenskap, Mnr JJ Esterhuysen, die skoolhoof van die wit skool. Lees meer….

by gavinjoe | Des 10, 2018

Die Dorpsbestuur bied die NG Kerk die grond waarop die huidige lokasie (Oukloof, erf 216) geleë is aan, in ruil vir ’n stuk grond aan die anderkant van die spoorlyn, naby die skool, vir die voorgestelde nuwe kleurlingwoonbuurt. Lees meer…

Nuutste Opmerkings

    Argief

    Kategorieë

    • Geen kategorieë

    Meta

    • Meld aan
    • Inskrywingstoevoer
    • Kommentaarvoer
    • WordPress.org
    • Facebook

    © Copyright 2017. All rights reserved. Powered by G-Plan Solutions