The Oukloof Legacy
  • Home
  • Oorsig
  • Geskiedenis
    • Historiese Tydlyn
      • 1881 tot 1922
      • 1924 tot 1934
      • 1938 tot 1942
      • 1944 tot 1950
      • 1951 tot 1953
      • 1954 tot 1959
      • 1960 tot 1963
      • 1964 tot 1997
    • Argieffoto’s
    • Interaktiewe Kaart
    • Kaarte
      • Oukloof Kaart
  • Meer Oor Ons
    • Die Begin
    • Projekspan
  • Raak Betrokke
    • Deel Jou Stories
    • Dra By
    • Die Weg Vorentoe
  • Mondelingse Geskiedenis
    • Stories
      • Die Daffnee-familie
      • Die Kriel-Familie
      • Die Ceaser-Familie
      • Die Lameyer-familie
      • Die Joubert-Familie
      • Die De Bruin-Familie
      • Die Manuel-Familie
      • Die Junies-Familie
      • Die Van der Merwe-Familie (Plot 46)
    • Video’s
      • Oukloof
      • Die Trek
      • Esterhof Dae
      • Terug Kyk
  • Blog
  • Kontak Ons
  • Skakels
    • Verwysings
    • Vennote
    • Webwerwe
      • Distrik Ses Museum
      • Harfield Village Online
      • Erfenisvereniging van Suid-Afrika
      • Gateway News
    • Artikels
      • Boland Gazette (23-01-18)
      • Times Live (01-02-18)
  • AfrikaansAfrikaans
    • EnglishEnglish
    • AfrikaansAfrikaans
Select Page

by gavinjoe | Des 10, 2018

Deur die jare is Tuberkulose (tering) as ’n groot bekommernis beskou, veral in die baie gesondheidsverslae aangaande die lokasie waar die kleurlinggemeenskap bly. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

Die Dorpsbestuur begin samesprekings met die Adviesraad vir Grondbesit om ’n aparte woonbuurt te verkry met die doel om ’n behuisingskema te bou in ‘n nuwe kleurlingwoonbuurt. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

Elektrisiteit arriveer in Riebeek-Kasteel, maar in die kleurlinggemeenskap is dit net die sendingkerk en die kleurling skoolhoof se huis wat op die lys is vir elektrisiteit. Oukloof bly donker. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

In ’n brief aan die Gesondheidsdepartement skryf die Dorpsbestuur dat twee kleurlinge aan Tuberkulose (tering) gesterf het. Lees meer…

by gavinjoe | Des 10, 2018

Tien jaar nadat die oorspronklike besprekings rakende ’n formele behuisingskema vir Oukloof begin is, is daar nog geen vordering gemaak nie. Die Dorpsbestuur begin nou ondersoek instel om die gemeenskap na ’n totaal nuwe area te verskuif. Lees...

Nuutste Opmerkings

    Argief

    Kategorieë

    • Geen kategorieë

    Meta

    • Meld aan
    • Inskrywingstoevoer
    • Kommentaarvoer
    • WordPress.org
    • Facebook

    © Copyright 2017. All rights reserved. Powered by G-Plan Solutions