by gavinjoe | Des 10, 2018
In April 1950 word die Groepsgebiedwet deur die Apartheidsregering van Suid-Afrika ingestel. Die wet poog om rassegroepe, veral blankes van nie-blankes, van mekaar te skei in verskillende woongebiedsones. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
Die NG Kerkraad ontvang ’n versoek van die Sendingkerk in verband met die groeiende Ou Apostoliese gemeente in Oukloof, maar sê dat alhoewel hulle simpatie het, hulle niks daaromtrent kan doen nie. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
Die sendingkerk van Riebeek-Kasteel word amptelik as onafhanklike van Riebeek-Wes verklaar. Die aankondiging word voor ’n groot samekoms van kerkleiers en die gemeente gedoen. Die sendingkerk kan nou sy eie predikante aanstel. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
’n Vergadering word gehou om die kleurling Riebeek-Kasteel Sendingkerkgemeente onafhanklik van die Riebeek-Wes gemeente te maak. Lees meer…
Nuutste Opmerkings