by gavinjoe | Des 10, 2018
Planne word beraam om geld in te samel om ’n lykshuis vir die sendinggemeente te bou. Dit word deur Eerwaarde Bloem gereël, wat toe hoof was van die sendingkerk. Aangesien daar geen elektrisiteit in Riebeek-Kasteel in die 1930s was nie, is die lykshuis so gebou dat...
by gavinjoe | Des 10, 2018
Oukloof begin ontwikkel en geleidelik groei. ’n Handgeskrewe brief van die Dorpsbestuursraad aan die provinsiale regering vra toestemming om ‘n aandklokreël vir kleurlinge in te stel, maar die versoek word afgekeur. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
“Die Kerkraad kan nie instem met die wens van die Bestuur om die toesig oor die lokasie aan hulle af te staan, sowel as helfte van die inkomste nie.” Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
“Lemeyer (sic) moet kennis kry dat hy sy afgebrande huis nie mag opbou nie….” Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
Bouregulasies vir Oukloof (die nuwe lokasie) word ingestel. Lees meer…
Nuutste Opmerkings