by gavinjoe | Des 10, 2018
Die eiendom erf 216 word van George Euvrard Snr. aan die NG Kerk oorgedra, op voorwaarde dat dit gebruik word vir die stigting van ’n kleurlinglokasie.
by gavinjoe | Des 10, 2018
Samesprekings word gehou deur die NG Kerkraad oor die behoefte aan ’n sendingskool vir kleurlingkinders. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
’n Welgestelde boer, George J Euvrard Snr (1865 – 1932), bied aan om ’n deel van sy plaas aan die NG Kerk te skenk vir die stigting van ’n kleurling sendingstasie, sodat wit en bruin leefareas in Riebeek-Kasteel geskei kan word. Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
’n Dokument in die VGK Argief verwys na die bou van ‘n klein kerkie Lees meer…
by gavinjoe | Des 10, 2018
’n Kopie van ‘n boek met kleurlinglede van ‘n Riebeek-Kasteel NG Kerkgemeente, geskryf deur Dominee (Ds) Johannes Stephanus Hauman, lys lede van 1881 tot 1907. Lees meer…
Nuutste Opmerkings