1969 Die NG Kerk verkoop erf 216 (die Oukloof lokasie) aan boer Adriaan Johannes Vlok vir R2250. Die grond is nou deel van die Môresterplaas en is vandag waardevolle landbougrond. Verwysing:NGK Argief: GEM-K 2803