Historiese Tydlyn

1960 tot 1963

Om ’n chronologiese oorsig van die geskiedenis van Oukloof en sommige van die gebeure wat na die gedwonge verskuiwing en vestiging van Esterhof gelei het te besigtig, rol asseblief deur die tydlyn onder. Argiefdokumente is voorsien om tot Oukloof se verhaal by te dra.

1960

’n Brief van die Departement van Kleurlingsake aan Mnr Esterhuysen sit die stappe wat gevolg moet word vir die proklamasie van die nuwe kleurlingwoonbuurt uiteen.

Lees meer…

1961

Riebeek-Kasteel word op 23 Desember as ’n blanke woongebied verklaar (Prokl. 152 van 1961) en dit word in die plaaslike Swartland koerant aangekondig.

Lees meer…

1962

Gesondheidsverslag van die provinsiale gesondheidsdepartement

Lees meer…

1963

Die voorgestelde uitleg van die nuwe kleurlingwoonbuurt word deur die Departement van Behuising aan die provinsiale administrateur vir verdere goedkeuring gestuur.

Lees meer…