1952
Elektrisiteit arriveer in Riebeek-Kasteel, maar in die kleurlinggemeenskap is dit net die sendingkerk en die kleurling skoolhoof se huis wat op die lys is vir elektrisiteit. Oukloof bly donker.
Op die ou end het die kerk nie elektrisiteit gekry nie. Volgens onderhoude met Ouklowers, is geld ingesamel om ’n opwekker vir die kerk te koop.
Cape Town Record Centre: 1952 Electricity PAA 145 159H/L/T2