1942 (Deel 2)
’n Brief van die waarnemende adjunk gesondheidsbeampte noem weer die probleem van die dorp se gebrek aan sanitasie, veral ten opsigte van die lokasie.
“Die Raad kan nie die plaaslike owerheid [die Dorpsbestuur] forseer om die verbeteringe in die dorp uit te voer nie; ons het geen regsbevoegdheid daar nie, maar ons kan verbeteringe in die lokasie aanmoedig deur die behuisingskema lenings terug te hou totdat daar verbetering is.”
Verwysing:
Cape Town Records Centre: 1942 Health Report SGD 163 2/4/124