1928 Uit die NG Kerkraadsnotules: “Lemeyer (sic) moet kennis kry dat hy sy afgebrande huis nie mag opbou nie, maar dat hy in die nuwe lokasie kan bou onderhewig aan die bepalinge van die Dorpsbestuur.” Verwysing:NGK Argief: GEM-K1929