Die Galery

Die Sendingkerk

Die 1953 Primrose Rugbyspan

Die Damwal Breek

Tydens een nat winter in die 1960s het die dam wat bokant Oukloof geleë was se wal gebars. Die water het deur Oukloof gevloei en baie van die huise langs die sloot beskadig, en baie van die diere weggespoel. Gelukkig was niemand beseer nie.


Foto’s met vergunning of Dominee Pieter Franzsen

(Geen beelde mag sonder vooraf toestemming gereproduseer word nie)

Die Bou van Esterhof

Die NGK Meiring Laerskool, 1960s

Vroeë Foto’s van Oukloof

Die volgende foto’s blyk om deur Thomas Daniel Ravenscroft in die vroeë 1900s afgeneem te wees en gee ’n vae idee van hoe Oukloof gelyk het. Verregs kan ’n ry grys geboue op ’n heuwel gesien word, want miskien die ligging van die ou lokasie bekend as Die Rug kan wees. Die lokasie het lank voor Oukloof bestaan. Anders as die varsgeverfde wit huise in die res van die dorp hhet hierdie huisies grys mure wat dui op die geel klei wat gebruik is om die mure te bedek.


Beelde met vergunning: Kaapstad Rekord Sentrum

Ravenscroft-versameling