Die Van der Merwe-Familie
Plot 46
Moeder: | Connie van der Merwe |
Vader: | Piet van der Merwe |
Het 8 kinders gehad: | Barend van der Merwe - oorlede Jafta van der Merwe - oorlede Harry van der Merwe - oorlede Willem van der Merwe - leef nog Piet van der Merwe - leef nog Elizabeth (Lizzie) Dirks - oorlede Lea Snyders - oorlede Aleda Scheepers - leef nog |
Piet en Connie van der Merwe was oorspronklik van Ceres en het eers op die plaas Swartdam gebly voordat hulle Oukloof toe getrek het. Piet van der Merwe het as voorman op die plaas gewerk, terwyl Connie tuis saam met haar kinders gebly het. |